Month: September 2017

Eie dief…!

My storie…diTekenar, my eie Kinner se illustrasies…so speel ons nou heerlik saam!ditekenar eie dief met storie

Advertisements

Die vraag sonder antwoord….!

Ons het hulle mos almal…!  Daai onbeantwoorde vrae!  Wat moet ek doen, hoe moet dit lyk!  Kan dit asseblief verander!  Wanneer?  Is dit, of is dit nie!  Is dit reg?  Of watookal!

En die antwoord is gewoonlik nie waar jy vir hom soek nie…hy le binne, agter jou ooglede, in jou hart! Daar waar dit stil is, daar waar net julle woon!

 

An-fold Canva Vra binnetoe